Janè Muller

Janè Muller Janè Muller Janè Muller

Ouderdom

18

Tuisdorp

Vredenburg

Skool en dorp/stad van skool

Hopefield Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het reeds in Graad 8 ’n duidelike visie gehad van ’n veelkleurige tema, maar kon eenvoudig nie besluit op net ’n paar kleure nie. Daarom het ek besluit om al die kleure van die reënboog in te sluit. Aangesien ek ’n ligte gelaat en blou oë het, het die verskeidenheid kleure my voorkoms pragtig aangevul en gekomplimenteer.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media