Jané-Marié Greeff
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bothaville
Skool en dorp/stad van skool
Bothaville Hoërskool,Bothaville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Eerlikwaar het ek geen idee gehad van hoe my rok moes lyk nie.Ek het geen vaste prent in my kop gehad nie.
Ek het vir Ernst ń paar rokke gewys waarvan ek gehou het,en toe skets hy my rok.ń Rok wat my presies beskryf!
My oorspronklike idee was dat ek n pienk rok sou hê,maar Ernst het ander planne gehad.Hy het glad nie met die idee saam gestem nie.Hy wys toe vir my die diep wynrooi lap en ek het dadelik geweet dat dit my kleur gaan wees!
