Jané de Beer
Pietersburg High School
Tuisdorp
Pietersburg
Skool
Pietersburg High School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Amanda Goosen
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń rok gehad het wat my persoonlikheid uit beeld, iets uniek en stylvol.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok is ń simbool van afskeid aan my skool, ń begin van ń nuwe hoofstuk in my lewe.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe hulle die voorgereg uitbring en jy kan sien almal se gesigte word sommer helderder, omdat almal te besig was en nie kon eet nie.
Planne vir na matriek
Ek wil baie graag onderwys studeer by NWU. Ek wil aanlyn studeer en ook al werk by ń skool. Dit is my passie al van klein af om ń verskil in kinders se lewens te bring, en ek voel onderwys is vir my.
Gunsteling woord in Afrikaans
katotterknop
Datum van matriekafskeid
2025-09-30