Jana Hechter

Hoërskool Erasmus

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Erasmus

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Hierdie koningsblou rok, is ’n ware viering van tydlose vroulikheid. Ek het op hierdie rok besluit omdat ek hou van die sagte, romantiese ballgown-silhoeët, met ’n tikkie vintage flair, maar steeds modern en vars in kleur. Die kantdetail voeg ’n gevoel van elegansie en fynheid by wat perfek pas by my styl en geaardheid; iets mooi, sag en eg vroulik.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Dis tydlose vroulikheid en om selfversekerd en rustig te wees terwyl ek staan of loop, elegant, uniek en natuurlik mooi.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

romantiese ballgown-silhoeët, met ’n tikkie vintage flair, maar steeds modern en vars in kleur.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media