Jade Roux
Trio Hoërskool Kroonstad
Tuisdorp
Kroonstad
Skool
Trio Hoërskool Kroonstad
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Carmens Bridal Welkom
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Dit was die eerste rok wat ek aangepas het en dit het net my asem dadelik weggeslaan. Dit het gesit of dit nèt vir my ontwerp was.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis vir my 'n simbool van elegansie, die eerste tree na volwassenheid.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die geselskap van my kêrel.
Planne vir na matriek
Wil graag 'n Rekenmeester word.
Gunsteling woord in Afrikaans
Fantasties
Datum van matriekafskeid
2025-10-16