Izaan Uys

Izaan Uys Izaan Uys Izaan Uys

Ouderdom

18

Tuisdorp

Benoni

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Hans Moore in Benoni

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd gedroom van 'n blou matriekafskeidrok. Vir my was dit egter belangrik dat die rok nie net mooi moet wees nie, maar ook my persoonlikheid moet weerspieël. As iemand met 'n groot liefde vir perde en perdry, wou ek iets hê wat my vroulike, sagte kant met my liefde vir die natuur en perde sou kombineer. Die sagte blou kleur en vloeiende styl het vir my iets van die vryheid en grasie van 'n perd vasgevang. Ek wou hê die rok moes soos myself voel – natuurlik, elegant en uniek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media