Isabella le Roux
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
HMS La Rochelle, Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd anders wees en iets doen wat niemand sal doen nie. Ek het n meisie gesien op Tik Tok wat die rok self gemaak het vir n dans en ek het dadelik besluit dit is my rok. Dis uniek en anders, presies wat ek wou gehad het.
