Ildiko Nagy

Ildiko Nagy Ildiko Nagy Ildiko Nagy

Ouderdom

18

Tuisdorp

centurion

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Eldoraigne Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om vir een aand soos ’n prinses te voel. Ek was veral geïnspireer deur Prinses Tiana, omdat haar karakter vir my baie inspirerend is. Ek het nog altyd stywer rokke gedra, so hierdie keer wou ek iets heeltemal anders hê – ’n pofferige rok met baie volume en ’n lang sleep, sodat ek regtig soos ’n prinses kon voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media