Ilanie Kruger

Hoërskool Monument

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Monument

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die kleur – periwinkle dusty blue – was die eerste, “Dié is MY rok!” oomblik wat ek gehad het en was so oortuigend omdat dit ń kleur is wat nie gereeld gesien word nie. Die deursigtigheid van my rok onder is iets waarop ek eers later besluit het maar was defnitief die beste keuse wat ek kon maak. Dit het die deursigtigheid van die “corset” gedeelte uitstekend gekomplimenteer.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het ń rok gesoek waarin ek werklik soos myself kan voel. Gevul met styl, elegansie, moderne styl en uniekheid. ń Rok wat anders is maar nogsteeds vroulikheid uitbeeld.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel was beslis die onderkant van my rok wat met net gemaak was en die element van deursigbaarheid geskep het !!

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media