Ijanke Naude
Helpmekaar College
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Glinster
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie agter my matriekafskeidrok was nog altyd tydlose glamour met 'n bietjie moderne prinses-vibes. Ek wou iets hê wat daardie "wow" gevoel gee - iets wat jy net een keer in jou lewe dra.
Goue kleure het my nog altyd laat dink aan selfvertroue, warmte en lig, en ek wou hê my rok moes presies dit uitstraal.
Dit was vir my belangrik dat dit stylvol bly, maar steeds jonk en sprankelend lyk, soos ek voel in hierdie nuwe begin van my lewe.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok beteken LIG.
My rok is 'n goue, glinsterende ontwerp met sagte lae en fyn borduurwerk wat ongelooflik elegant val.
Ek het van die begin af geweet ek wou iets hê wat uitstaan maar steeds stylvol en vroulik bly. My rok se pasvorm beklemtoon my figuur op 'n pragtige natuurlike manier en die detail van die materiaal laat dit voel soos 'n kunswerk wat spesiaal vir my gemaak is.
Date of matric farewell?
2025-10-04