Huldah Nel
Hoërskool Nelspruit
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Hoërskool Nelspruit
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie vir my rok was eerstens om my persoonlikheid deur my rok uit te beeld , en tweedens dat ek my rok met volle selfvertroue kan dra. Ek was nog altyd iemand wat heel voor in die ry staan as dit kom by kleure en veral verskillende patrone. Ek het van die begin af geweet dat ek iets soortgelyks aan n luipervel wou gehad het, maar die oomblik toe ek my lap moes gekies het was my asem weggeslaan met die blou en goue kleure en dit was DADELIK ń ja vir my, maar ek wou iets helder aan my rok gehad het en dit is waar ek besluit het om ń sagte goue kleur aan die binnekant van my rok te sit.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My gunsteling deel van my rok is die verskillende kleure en die vorm daarvan omdat dit my ekstrovertiese persoonlikheid mooi weerspieël.
Die helder blou en goue skakerings met die goue binnekant wys my liefde vir die lewe en energie en die dramatiese uitvloeiende vorm van die rok my selfvertroue en lewenslus uitbeeld. Dit is asof my rok my storie vertel - lewendig, uniek en vol karakter.
Date of matric farewell?
2025-08-16