Gillian Breytenbach
Oranje Meisieskool
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Oranje Meisieskool
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek wou graag ń rok hê wat gemaklik sit en my persoonlikheid sou uitbeeld, dus toe ek die kleurvolle voering sien toe weet ek ek moes dit gebruik. Die kleurvolle voering het perfek gepas met die koraalpienk lap en dit was ń gemaklike snit. Die voering van blou tot oranje beskryf my perfek: helder en besig.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Ek is mal daaroor dat my rok gemaklik gesit het, maar tog elegant gelyk het. Die rok was eenvoudig maar het ń hele ander storie vertel sonder dat ek ongemaklik was. Die rok het my nie gedra nie, maar ek het die rok gedra met selfvertroue en gemaklikheid en kon my aand ten volle geniet.
Date of matric farewell?
2025-10-02