Gabrielle Mulder

Gabrielle Mulder Gabrielle Mulder Gabrielle Mulder

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bellville

Skool en dorp/stad van skool

DF Akademie in Bellville, Wes Kaap

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek doen modelwerk vir n stokperdjie en die skoonheidskompetities is altyd blinkerig. Ek is van nature n kunstige mens en wou wegbreek van die blinkers af.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media