Gabby Smith

Menlopark

Ouderdom

Pretoria

Skool

Menlopark

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Anmar Pretorius - Doornpoort Pretoria

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok is geïnspireer deur my pa, wat ses maande gelede oorlede is. Rooi was sy gunstelingkleur, en ek het dit gekies om sy herinnering te eer en hom simbolies deel te maak van my spesiale aand.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken vir my baie meer as net ’n mooi rok — dit simboliseer my pa se liefde en teenwoordigheid. Elke detail herinner my aan hom en aan hoe trots hy sou wees.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media