Emmarése Erasmus

Die Hoërskool Wagpos

Tuisdorp

Brits

Skool

Die Hoërskool Wagpos

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Hot Couture Rustenburg

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou soos n prinses voel in my matriekafskeidrok en almal se asems wegslaan as ek op die rooitapyt inloop.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok laat my voel soos n prinses ,dit gee my selfvertroue en ek kan nie anders as om te glimlag wanneer ek myself in die rok sien nie.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Verseker die fotosessie en die inry met my droom bakkie (n V8 landcruiser )

Planne vir na matriek

Ek gaan Animal Technincian swot.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media