Elzette Labuschagne

Helpmekaar Kollege JHB

Ouderdom

18

Skool

Helpmekaar Kollege JHB

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek is gegaan vir my meer klassieke styl. "Die goeie ou dae" ons skool se tema was "Van toeka tot nou". Swart, pêrels met my klein bietjie Audrey Hepburn gevoel.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Audrey Hepburn

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die wit Pêrels.

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media