Elyn-evé Joubert

Elyn-evé Joubert Elyn-evé Joubert Elyn-evé Joubert

Ouderdom

18

Tuisdorp

Heilbron

Skool en dorp/stad van skool

Trio Hoërskool Kroonstad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag soos 'n "Western duchess" gelyk het. Iets tussen Bridgerton en die wilde weste.
Elegant maar ook 'n tikkie wild!
Na ons teleurstelling met die eerste ontwerper wat ons in die steek gelaat het en my ma se sussie wat tot ons redding gekom het met haar talentvolle naaldwerk vaardighede wou ek 'n tipe van 'n "kyk weer" rok hê – wat wys dat daar altyd 'n uitweg is en dat uit moeilike situasies baie maal die mooiste dinge voortspruit.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media