Elrize du Plessis
Ouderdom
17
Tuisdorp
Theunissen
Skool en dorp/stad van skool
Trio Hoërskool/Kroonstad
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag anders lyk - 'n stylvolle "hollywood" look
Werner Dey het met elke pas vir my gesê trust the process want hierdie rok gaan 'n skaam meisie in 'n prinses verander.
