Eloné Dippenaar
Ouderdom
17
Tuisdorp
Strand,Wes Kaap
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Paarl Gimnasium , Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die begin af geweet my rok moet geel wees met blomme op , maar so rok is ook net beskikbaar in my dagdrome. Ons het oorals gesoek maar niks soortgelyk opgespoor nie. Op die matriekafskeid het baie mense vir my gesê ek lyk soos Belle van “Beauty and the beast” en toe kom ek eers agter waar my insperasie van gekom het.
Ek wou entlik net hê dat die Jesus liggie wat in my brand in ń rok omskep word.
