Elene Stephens

Elene Stephens Elene Stephens Elene Stephens

Ouderdom

18

Tuisdorp

Hoedspruit

Skool en dorp/stad van skool

Lowveld Academy Hoedspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Rokke is 'n kunswerk, en die werk wys die hart van die Skepper. Toe ek besig was om my rok te ontwerp het ek besluit om al my gunsteling goed in te sit- Groen, Fantasie en Goggas. Ek loop gereeld rond met Goggas in my hare en wil Bsc Entomologie gaan swot, so die kleure kom van my gunsteling skoenlapper familie en die vlerke is van 'n naaldekoker. Ek skryf ook my eie stories, en wou voel soos 'n prinses en feetjie. Ek is so dankbaar aan Tannie Lalie Brown, wie my idee realiteit gemaak het. Ek het nog nooit so mooi en in karakter in my lewe gevoel nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media