Edda Verwey
H/S Piet Retief
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Verruklik!
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is nie eintlik 'n spotlight mens nie, maar geniet so bietjie 'deserved recognition'. Ek het geweet dis 'n aand wat jy maar kan uithaal en wys! Maar ek het geweet ek wil my dignity behou en iets los vir die verbeelding. Ek wou ook 'n gesonde voorbeeld wees vir jong meisies, dit is meer as ooit tevore belangrik om vroulikheid te vier. Ek wou hê daar moet 'n postiewe gesels gebeur sodra mense die rok sien, en dit was dit en soveel meer!
Ek het nie die rok of kleur ingedagte gehad nie. As natuurlike rooikop, is daar maar die tipiese kleure wat mens verwag sal pas, veral nog met my ligte vel en bruin oë. Die rok en veral die kleur was 'n absolute verrassing vir ons almal!
What was your favorite part of your matric prom dress?
Sy is vroulik, vol grasie en kragtig. Sy ken haarself goed genoeg om 'n kans te waag en speels te wees en binne 'n oogwink ook 'n warrior op 'n 700kg perd te wees! Sy is jonk, mooi en ek wil sy wees! So... Barbie meets Joan of Arc. Ek wou myself wees, jonk en redelik natuurlik, maar ook WOW!
Date of matric farewell?
2025-10-02