Disha Moti
Ouderdom
17
Tuisdorp
Harrismith
Skool en dorp/stad van skool
Harrismith Hoerskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my uitrusting gekies omdat dit meer is as net klere- dit is n uitbeelding van wie ek is en waar ek vandaan kom. As n afrikaans sprekende meisie van die Oos-Vrystaat, wil ek wys dat ek steeds my tradisies en waardes koester.
Ek is trots op my rok, kultuur en die diverse gemeenskap waarin ek groot geword het.
Ek was die enigste Indier meisie wat uitgestaan het onder die ander met my tradisionele Lehenga styl uitrusting.
