Dezire Van Wyk
Gromar Landbou Akedemie
Ouderdom
18
Skool
Gromar Landbou Akedemie
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My keuse op die kleur van my rok was rooi want rooi het nog altyd vir my die indruk van krag en soos die my ma altyd sê "unstoppable fire ". Die snut het my soos ñ handskoen gepas.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou uitstaan en mense bewys dat die stil meisie wat gesien was as die vaal daisy kan ontpop in ñ "Spanish rose"
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die manier hoe hy my laat voel het asof ek waarde het as mens
Datum van matriekafskeid
2025-09-25