Deonèl de Beer
Ouderdom
18
Tuisdorp
Rustenburg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het baie idees gehad en unieke kleur gesoek. Het kleure gemeng en idees gekombineer met die hulp van my tannie.
