Deoné du Plessis

Midstream Color

Tuisdorp

Centurion

Skool

Midstream Color

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Vesselina Pentcheva

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My persoonlikheid is all over the place en ek wou ‘n rok gehad het wat presies dit sê. Ek’s ‘n bubbly meisie wat loud en spontaan is wat glad nie die lewe in wit en swart sien nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek’t soos ‘n badass gevoel en kon kleurvol wees.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om my sussie se reaksie te sien op hoe ek gelyk het. Ek het hard gewerk om my rok ‘n geheim te hou en om haar reaksie die dag te sien, was die hoogste punt van die hele dag !

Planne vir na matriek

Geen idee nie. Ek gaan waar die wind my waai🕺

Gunsteling woord in Afrikaans

Nostalgia

Datum van matriekafskeid

2025-10-11

Like what you see?

Share on Social Media