Deniëlynn Von Wielligh

Klerksdorp Hoërskool

Tuisdorp

Klerksdorp

Skool

Klerksdorp Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ontwerper: Ernst Schütz

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was om iets buitengewoons te dra - iets wat ek nie gewoonlik sou kies nie. Ek wou doelbewus uit my gemaksone beweeg en n voorkoms skep wat stylvol is en sellvertroue uitstraal.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken vir my baie meer as net n mooi rok. Dit simboliseer hoe vêr ek gekom het - al die harde werk, groei en herinneringe van my skooljare. Toe ek daardie rok aantrek, het ek vir die eerste keer regtig gevoel dat ek n nuwe hoofstuk in my lewe begin.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Definitief daardie oomblik toe alles bymekaar kom - die rok, die dans, die musiek, my vriende en die besef dat dit ons laaste groot aand saam is as matrieks.

Planne vir na matriek

Ek beplan om Aktuariële wetenskap te studeer aan die Noordwes Universiteit.

Gunsteling woord in Afrikaans

Uitwaans

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media