Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok self ontwerp en ek kan nogsteeds nie glo my visie vir my rok het waargeword nie . Die kleur van my rok is n koraal oranje wat gepaard gan met goud diamant juwele en n diamant string op die rug
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het n visie gehad vir my rok en die kleur . Ek het lank gesoek vir n kleur wat ek voel by my pas en so het ek die kleur gevind . Ek het geweet ek wil iets anders doen vir my rug en so het ek die diamant kettings op my rug gedoen
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunstelling deel was my slit wat uitgeflair het saam met die pleats aand die voorkant .