Delrike Maritz

Delrike Maritz Delrike Maritz Delrike Maritz

Ouderdom

18

Tuisdorp

Klerksdorp

Skool en dorp/stad van skool

Klerksdorp Hoërskool,

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het vandat ek ñ klein dogtertjie was gedroom van ñ matriekafskeidrok wat my soos ñ prinses gaan laat lyk en voel.
Ek hou nog altyd van ñ dramatiese "look", iets wat aandag trek maar tog elegant, en daarom het ek besluit op ñ rooi "ball gown" rok wat ñ tydlose skepping is wat my karakter en persoonlikheid uitbeeld.
My rok moes beslis afgerond word met ñ strik en daarom het ek ñ baie groot strik agter op my rug gehad om die finale "statement" van my rok blywend te maak.
My rok was presies wat ek wou hê dit moes wees en die reis saam met Ernst Schutz om hierdie droom te verwesenlik sal my altyd by bly.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media