Danya Lubbe
Ouderdom
17
Tuisdorp
KATHU
Skool en dorp/stad van skool
Kathu Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wat my keuse beïnvloed het, is klasiek, outyds en Sjiek. Vroulik, eenvoudig en stylvol, dit is waarvoor ek gegaan het. iets wat verlore geraak het met tyd.
