Danike Nortman
NYLSTROOM HOERSKOOL
Tuisdorp
NYLSTROOM
Skool
NYLSTROOM HOERSKOOL
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Gekoop by RoyceBridal.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die mooi kleur en vorm was vir my asemrowend.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeidrok beteken vir my baie, want dit simboliseer die einde van my skooljare en die begin van ’n nuwe hoofstuk in my lewe. Elke keer as ek daaraan dink, onthou ek die opwinding, vreugde en trots van daardie spesiale aand.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die dans was vir my so spesiaal en vir die laaste keer mooi herinneringe te maak saam my vriendinne.
Planne vir na matriek
Ek wil graag Opvoedkundige Sielkunde met 'n Onderwys graad studeer by Akademia.
Gunsteling woord in Afrikaans
LIEFDE (1 Kor.13)
Datum van matriekafskeid
2025-10-02