Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Skotte Petoors (my bynaam in netbal)
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het al 4 jaar lank die idee van hoe my rok moet lyk in my kop gehad. Dis ek eenvoudig maar spesiaal. Die kleur bietjie nostalgies, dit was presies dieselfde kleur as my ouma se bruilof 52 jaar gelede. Die kralewerk is besonders fyn en kosbaar soos my hart.
Die rug van my rok sowel as die kleur is presies dieselfde as hoe my my ma se rok op haar sussie se troue gelyk het.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Die tema van ons matriekafskeid was “Koninklik” en almal wat my ken is gewoond aan Danielle in haar sportklere en tekkies. My rok was gemaklik soos my persoonlikheid en dis hoekom ek soos my eie moderne prinses gevoel het. Dit was lekker om die mense se gesiguitdrukking te sien toe hulle my die eerste keer gesien het.