Danìca Vivier
Ouderdom
18
Tuisdorp
Nylstroom (Modimolle)
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Nylstroom, Modimolle
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het inspirasie en idees op Pinterest gekry en daarna vir ChatGPT gevra om die verskillendde idees te kombineer sodat ek 'n finale ontwerp vir my rok kon skep.
My Ouma het toe die rok net so gemaak, sonder enige patroon!
