Ouderdom
18
Skool
Nico Malan
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die styl en kleur was nog altyd my droom. Ons het n jong ontwerper in Port Elizabeth genader en sy het saam met my gewerk om hierdie droom rok te skep.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd meer van ñ elegante rok gehou en die kleur was vir klassiek. Ek was betrokke by elke keuse, materiaal, ontwerp en die eindproduk het my soos n handskoen gepas❤️
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gumsteling deel was hoe vroulik en elegant ek in die rok gevoel het. Alles was perfek.
Datum van matriekafskeid
2025-10-01