Dandelion du Plessis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Hartbeespoort
Skool en dorp/stad van skool
Hartbeespoort High School
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is geïnspireer deur misterie, fantasie en magic. Ek wou iets uniek hê wat my persoonlikheid weerspieël — elegant, geheimsinnig en vol sprankel. Ek wou nie net ’n indruk maak nie, maar ’n bietjie magic agterlaat.
