Clarissa Vermaak

Hoërskool Overkruin

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoërskool Overkruin

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Joseph Anker Design JAD

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie agter my rok was om n sagter ek te wys, die kant wat nie almal altyd sien nie. My inspirasie agter my rok gaan als oor die dieper betekenis van menswees, van die dele wat mense nie van iemand ken nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok spreuk die vrou wie ek eendag vir mense wil wees, die vroulikheid daarvan, my rok spreuk n deel van wie my ouma was die mens na wie ek opkyk. My rok is meer as net n rok, dis n storie, my lewenspad die deel waar lewe klippe gooi maar ek kies om blomme terug te gee.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die oomblik toe ek my rok aangetrek het en soos n prinses gevoel het, die kere toe almal my komplimente gegee het en natuurlik die eerste dans in my rok.

Planne vir na matriek

My planne na matriek is om te gaan studeer ek wil LLB gaan studeer en dan voltyds werk by n prokureurs firma

Gunsteling woord in Afrikaans

poenankies

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Like what you see?

Share on Social Media