CINDY STRYDOM

HOËRSKOOL NICO MALAN

Tuisdorp

HUMANSDORP

Skool

HOËRSKOOL NICO MALAN

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Tannie Cindy Shaw-Nell

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het begin met n foto van Pinterest af, en met die hulp van tannie Cindy kon ons my inspirasie vat en dit gebruik om die perfekte “Cinderella” rok te ontwerp. Aangesien my ma my van kleins af Cinderella noem wou ek soos Cinderella voel wat na die bal toe gaan.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit was n hoogtepunt van my matriekjaar.Ek kon nie vir beter herhinneringe vra nie.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My rok was asemrowend en die hele ervaring was lieflik. Vriende, kuier, dans en heerlike ete. My metgesel was n ware heer. Alles was perfek en die aand so spesiaal.

Planne vir na matriek

Fisio by TUKS

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media