Ciara le Grange

Ferrum high school

Ouderdom

18

Skool

Ferrum high school

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die rok is n pragtige balrok met n straplose ontwerp. Dit het n kleurverloop van helder pienk na diep pers wat dit n sagte en dromerige voorkoms gee. Die borsstuk met n glinsterende rand voeg n elegante detail by, terwyl die vloeiende materiaal sorg vir beweging. Dit is n stylvolle sprokieagtige rok gepas vir my droom matriek afskeid rok

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die sprokies verhale waarmee ek groot geword het en my ouma wat my blootgestel het aan die sprokies verhale in van my gunsteling boeke

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die twee kleure wat in mekaar vloei en die sweetheart neckline

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media