Chrizelle Hattingh

Chrizelle Hattingh Chrizelle Hattingh Chrizelle Hattingh

Ouderdom

18

Tuisdorp

Frankfort

Skool en dorp/stad van skool

Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van klein dogtertjie droom ek, ek is n prinses en het altyd geweet ek wil met my matriek afskeid soos n prinses lyk en voel. Met die aanpas van die rok het ek geweet dis my rok, dis die rok wat Jesus net vir my gekies het, dis die rok wat maak dat ek weer in die rondte wil draai, prinses drome droom, dans en lag. En in die spieël kyk en weet I am Royalty.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media