Chris-Mari Thornhill

Hoërskool Voortrekker

Ouderdom

17

Skool

Hoërskool Voortrekker

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Stylvol maar eenvoudig baie sal dit as tydloos beskou met die sagte vloei van die silver materiaal afgerond met duisende perels.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie kom van graad 9 af om n rok te dra wat my persoonlikheid uitbeeld. My droom rok moes sag en elegant wees met iets wat hom laat uitstaan en lewendig maak.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die geluid my van perels wat saam sing soos ek loop en my laat besef dat dit nie saak maak wat ander van my rok sê nie, want my rok kan vir homself praat.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media