Chloe Nel

Hoërskool Waterkloof

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

2 Oktober 2025

What was your inspiration for your matric prom dress?

Vir my matriekafskeid het ek ‘n sagte rosegold noupassende rok gekies wat styf teen my lyf pas. Die bolyf is bedek met sprankelende kristalle wat ongelooflik mooi is. Rosegold simboliseer nie net die romanse en elegansie nie maar weerspieël my persoonlikheid: warm en glinsterend. Die rok beklemtoon my figuur op ‘n pragtige manier, terwyl die sagte kleur ‘n gevoel van warmte en romantiek uitstraal. Die kristalle vang die lig op en voeg ‘n tikkie glans by elke beweging. Dit voel reg om iets te dra wat my stil en kalm siel omarm, terwyl ek skyn op my matriekafskeid aand!

What was your favorite part of your matric prom dress?

Defnitief my bolyf met kristalle! My veltoon is ligbruin en my bolyf slank. Die kristalle beklemtoon my slanke bolyf veral my nek en skouers.

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media