Chené Coetzee
Klerksdorp Hoërskool
Ouderdom
18
Skool
Klerksdorp Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok beklemtoon my persoonlikheid en laat my gemaklik voel, dis elegant en klasiek. Die Satyn Swart kleur pas goed my unieke styl. Die perels wat met die hand gestik is aan die bokant en sykant gee n sagtheid en elegansie.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok is die liefde vir klassieke en elegante styl. Die perels en stene moes die skoonheid van die swart satyn materiaal ophelder net genoeg om n indruk te maak. Kobus Rautenbach my ontwerper het my geïnspireer om n lang sleep by die klassieke rok by te voeg dat ek soos ‘n prinses elegansie kon ervaar.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Definitief my pêrels wat elkeen hand gestik is op die swart satyn materiaal dit was die fokus punt, en natuurlik die lang sleep wat my so elegant laat voel.
Datum van matriekafskeid
2025-10-01