Chanté Oosthuizen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Zeerust
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Rustenburg Rustenburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het gegaan vir n baie eligante voorkoms wat baie uitstaan nes my persoonlikheid. Ek het verlief geraak op my rok omdat dit heeltemal anders is as die res s’n. Ek het baie gemaklik gevoel in my rok, en ek dink dit het my figuur mooi gekomplimenteer.
