Cassandra Povall
Aliwal Noord Hoërskool
Ouderdom
18
Skool
Aliwal Noord Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is ’n rooi satynrok wat so mooi glinster as die son daarop skyn. Die materiaal voel lig en sag, en dit beweeg saam met my as ek loop dit laat my voel soos iemand uit ’n sprokie. Die kleur is warm en vol lewe, en elke keer as ek dit aantrek, voel ek sommer mooi en gelukkig.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets gehad het wat elegant is maar wat my laat voel soos ek uit n sprokie gekok het .
Die kleur rooi is geinspireer omdat dit krag en selfvertroue voorstel. Ek hou van die styl omdat die klassiek is .
Ek het die rok gekies omdat dit my voorstel: sag
sterk en vol lewe .
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die oop rug , en die manier hoe die rok vloei
Datum van matriekafskeid
2025-10-02