Carli de Beer
Pietersburg High School
Ouderdom
18
Skool
Pietersburg High School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het hierdie ontwerp gekies want dit het my liggaamsbou die meeste gekomplimenteer. Dit was gemaklik maar tog vleiend en stylvol elegant.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om my vrolike en spontane persoonlikheid deur die blou blomme se elegante kontras teenoor die wit presies uit te beeld. Ek wou heeltemal ń unieke rok gehad het, wat almal se asem sou wegslaan. Die blou en wit herinner my ook aan absolute reinheid en skoonheid op ń ander vlak.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Absoluut alles was my gunsteling, veral die manier hoe die rok gevloei het.
Datum van matriekafskeid
2025-09-30