Cara Maria Strydom

Cara Maria Strydom Cara Maria Strydom Cara Maria Strydom

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is iemand wat fantasie boeke lees en wou baie graag 'n rok gehad het wat voel asof jy uit 'n fantasieverhaal uitgestap het. Ek speel altviool en wou die romantiese aspekte van diep emosionele musiek in my rok wys. Ek wou iets gehad wat totaal onkonvensioneel is en nie sommer die stereotipiese rok is wat dikwels verwag word nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media