Cara Gerber
Hoerskool Kempton park
Tuisdorp
Kempton Park
Skool
Hoerskool Kempton park
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is ontwerp deur die talentvolle Izelle Otto
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My rok is geinspireer deur n soortgelyke pienk rok wat deur Kendall Jenner gedra is.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken baie meer vir my as net mooi materiaal en blinkers…dis n droom wat ek van kleins af gehad het wat nou waar word. Ek het in die oomblik gevoel soos die hoofkarakter in my eie fliek.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die oomblik toe die dansvloer geopen is deur die hoofleiers. Ek is mal oor dans!
Planne vir na matriek
Ek gaan Politieke Wetenskappe studeer by die Universiteit van Johannesburg.
Gunsteling woord in Afrikaans
Tonteldoos
Datum van matriekafskeid
2025-10-10