Caitlynne Brown
Hoërskool Nico Malan
Tuisdorp
Jeffreysbay
Skool
Hoërskool Nico Malan
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Madelein Kruger
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het van kleins af gedroom dat my matriek afskeid ñ glansryke en elegante geleentheid moet wees. Ek het Goud gekies want dit simboliseer elegansie,skoonheid en die begin van iets nuut in my lewe. Ek wou ook graag ñ koninklike indruk skep en as ñ prinses op die rooi tapyt uitstap
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek staan op die einde van my skool loopbaan en my matriek afskeid rok wys vir my dat ek enige iets kan doen en enige struikelblok kan oorkom deur Christus wat my die krag gee. Dit herinner my dat ek elke dag God se prinses is en nie net op sekere geleenthede nie. Hierdie jaar was vir my vreeslik uitdagend so my matriek afskeid rok inspireer my ook om vir ander meisies n baken van hoop te wees en ook vir hulle te kan sê deur uit te hou en aan te hou sal jy die vrugte pluk,dat die uitdagings wat hulle ook moet trotseer nie hulle waarde bepaal nie en dat hulle ook prinsesse in God se oog is
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt van my matriek afskeid was toe ons almal saam gedans het op die liedjie -"fireball"
Planne vir na matriek
Ek wil regte gaan studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Dankbaar
Datum van matriekafskeid
2025-10-01