Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
UNIEK
What was your inspiration for your matric prom dress?
Die inspirasie was kleur skakerings …ń rok wat Kan kleur verander van donker pers na lig
Om ń rok te ontwerp wat af hangende van die lig sy kleur kon verander …n regte royal pers ballgown
What was your favorite part of your matric prom dress?
Lewe is te kort om soos almal anders te wees en om kreatief te dink en net uniek te wees voel ek is die belangrikste vir een se welsyn . Ons is almal te bang om nie ons self te wees ,en dit is my grootse vrees