Bianca

Augsburg Landbou Gimnasium

Tuisdorp

Clanwilliam

Skool

Augsburg Landbou Gimnasium

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My matriekafskeid rok was gemaak deur Brenda Du Preez in Johannesburg

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie was kleur skakerings …ń rok wat Kan kleur verander van donker pers na lig Om ń rok te ontwerp wat af hangende van die lig sy kleur kon verander …n regte royal pers ballgown

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Lewe is te kort om soos almal anders te wees en om kreatief te dink en net uniek te wees voel ek is die belangrikste vir een se welsyn . Ons is almal te bang om nie ons self te wees ,en dit is my grootse vrees

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was om die sequins op my rok sien skitter soos my metgesel met my gedans het .Die komplimente was ook n highlight maat die beste was om op te daag met hoë Hak skoene en huistoe te gaan …KAALVOET

Planne vir na matriek

Dit is moeilik om te kies as jy so Baie talente en belangstellings het .Maar mode was altyd my hart se punt .Fashion is the most important art of all . Om my eie klere ,veral rokke te ontwerp is my dryfkrag deur lewe .So om daardie vraag te beantwoord ,in ń land vol grond ,skape en droëwors…kies ek MODE ONTWERP

Gunsteling woord in Afrikaans

UNIEK

Datum van matriekafskeid

2025-10-08

Like what you see?

Share on Social Media