Tuisdorp
Benoni
Skool
Hans Moore
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Jive Creations
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Stylvol met bling. Gemak en n styl.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Haal my broer se eerste woorde aan " Jy lyk of jy uit n sprokie kom
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Toe ek my skoene kon uit trek
Planne vir na matriek
Gaan sielkunde studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Skattebol
Datum van matriekafskeid
2025-10-02